Soul mates… Does it really happen or is it only a fairy tale idea? My most recent wedding, at the beautiful Blue Bay Lodge in Saldanha Bay, might just be a proofing point for this question. Pieter and Carmen are just so in-love! Their spontaneous bursts of laughter during the couple shoot was so contagious. The loving way they stared at each other made my heart smile. Have a look for yourself to see what possible “soul mates” may look like. I just love being a Wedding Photographer – Enjoy these memories!
Jy het daarin geslaag om die vreugde in die harte van Carmen en Pieter op kamera vas te vang. Baie dankie daarvoor. Pragtige foto’s van groot verskeidenheid.
Dit is seker van die mooiste foto’s wat ek gesien het. Dit is absoluut stunning. Ek kan my verkyk aan hierdie 2 pragtige mensies. Dit is werklik ‘n pragstuk van foto’s. Wel gedaan, jy het sekerlik ‘n gawe van bo. Mag die liewe Vader jou spaar om vir baie lank in jou lewe soveel mense se harte te kar verbly met sulke mooi foto’s.
‘n Meer tevrede bruid sal jy nêrens vind nie!
Ek kyk oor en oor na hierdie foto’s en elke keer is dit vir my mooier en mooier. Al die herinneringe kom nog net so vars deur my. Dit was ‘n fantastiese dag. Dankie dat ek en Dewald dit met julle kon deel. Hierdie foto’s is van die beste wat ek al gesien het.